

Whether your child struggles or excels at school, we have the answer for you. StudyChamp not only explains complex concepts to children in a simple way, but our assessments are designed to encourage critical and analytical thinking.
Werkboek 1: Getalle, getalbegrip, getalname, uitgebreide notasie, bewerkings, getalwaarde, plekwaarde, afronding, optel, aftrek, vermenigvuldiging, deling, probleemoplossing, priemgetalle, veelvoude, faktore, priemgetalle, getalbegrip, verhouding en koers.
Werkboek 2: Gewone breuke, herkenning van breuke, egte- en onegte breuke, gemengde getalle, rangskik van breuke, bewerkings met breuke, desimale breuke, afronding, rangskik en bewerkings, persentasies en probleemoplossing.
Werkboek 3: Getalpatrone, getalrye, geometriese patrone, vergelykings om geometriese patrone op te los, vloeidiagramme, invoer/uitvoertabelle, volgorde van bewerkings, vergelykings met onbekende waardes, inverse bewerkings en formulering van getalsinne om probleme op te los.
Werkboek 4: Lengte, massa, inhoud, omskakelings tussen verskillende maateenhede, probleemoplossing met lengte, massa en inhoud, tyd, kalender, tydsones, somme met tyd, temperatuur, omtrek, oppervlakte en volume.
Werkboek 5: Lyne, 2D vorms, klassifikasie van veelhoeke, kenmerke van veelhoeke, soorte driehoeke, soorte hoeke, konstruksie, berekening en meting van hoeke, 3D of soliede voorwerpe, kenmerke en klassifikasie van soliede voorwerpe, simmetrie, transformasies en tessellasies.
Werkboek 6: Telmerkiegrafieke/Telstrepietabelle, staafgrafieke, sirkeldiagramme, data terminologie, interpretasie van data, modus, mediaan en gemiddelde en waarskynlikheid.