

Whether your child struggles or excels at school, we have the answer for you. StudyChamp not only explains complex concepts to children in a simple way, but our assessments are designed to encourage critical and analytical thinking.
Hierdie werkboek sluit in: Lyne, 2D vorms, klassifikasie van veelhoeke, kenmerke van veelhoeke, soorte driehoeke, soorte hoeke, konstruksie, berekening en meting van hoeke, 3D of soliede voorwerpe, kenmerke en klassifikasie van soliede voorwerpe, simmetrie, transformasies en tessellasies.
(11 bladsye met somme, 6 bladsye memo)