

Whether your child struggles or excels at school, we have the answer for you. StudyChamp not only explains complex concepts to children in a simple way, but our assessments are designed to encourage critical and analytical thinking.
'n Toets oor nedersettings wat insluit: Mense en plekke, nedersettings, landelike gebiede, stedelike gebiede, plase, dorpies, dorpe en stede, hoe mense 'n bestaan maak in spesifieke gebiede, paaie en geboue in landelike en stedelike gebiede, toepassingsvraag oor die verskille tussen die lewe in landelike en stedelike gebiede, voordele en nadele van sekere nedersettings, aanwysings en landmerke.
(5 bladsye met vrae, memo aan die einde van die toets)